Sitole se geskiktheid vir amp bekyk

0 Просмотры
Издатель
Politieke partye het president Cyril Ramaphosa se besluit verwelkom om ondersoek in te stel na die nasionale polisie- kommissaris, Genl. Khehla Sitole, se geskiktheid vir sy amp. Dit kom nadat Ramaphosa verlede maand 'n kennisgewing van voorneme om Sitole te skors, aan hom bedien het.
Sitole moes binne 14 dae redes verstrek waarom hy nie geskors moet word nie. Dit volg op twee hofuitsprake teen hom, en twee van sy adjunkte, lt.genl. Lebeoana Tsumane en lt.genl. Francinah Vuma.

Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.
Категория
Усилители
Комментариев нет.